SA Journal of Industrial Psychology (Jun 1991)

Die verband tussen enkele dimensies van loopbaanankers, pospersepsie en gehalte van werklewe

  • A. M. G. Schreuder,
  • J. Flowers

DOI
https://doi.org/10.4102/sajip.v17i2.526
Journal volume & issue
Vol. 17, no. 2
pp. 23 – 28

Abstract

Read online

The relationship between certain dimensions of career anchors, job perceptions and quality of work life. The career anchors and job perceptions of a sample of 258 employees in various types of organizations (private, semistate and state) were examined. A significant link was found between the respondents' career anchors and corresponding job perception; after which a test for differences in quality of working life between the fit and non-fit group was carried out. It was only for those respondents whose dominant career anchor was job security that significant differences (p < 0,5) were found and the fit group had a significantly higher score. The implications of these findings on career planning for the individual and the firm are examined. Opsomming Die loopbaanankers en pospersepsie van 'n steekproef van 258 werknemers in verskillende tipes organisasies (privaat, semi-staat en staat) is ondersoek. 'n Betekenisvolle verband is tussen die proefpersone se loopbaanankers en pospersepsie verkry, waarna vir verskille in gehalte van werklewe tussen die passings- en nie-passingsgroep getoets is. Dit is slegs by daardie respondente waar die dominante loopbaananker werksekuriteit is dat beduidende verskille (p < 0,05) gevind is en die passingsgroep 'n beduidende hoer telling behaal het. Die implikasies van die bevindings ten opsigte van loopbaanbeplanning vir die individu en onderneming word bespreek.

Keywords