Scientia Militaria (Feb 2012)

Foreword / Voorwoord

  • A.J. Van Deventer

DOI
https://doi.org/10.5787/9-2-746
Journal volume & issue
Vol. 9, no. 2

Abstract

Read online

Dit is met 'n gevoel van trots dat ek my bydrae tot hierdie besondere uitgawe van Militaria lewer. Hierdie publikasie wat op 'n nederige wyse tien jaar gelede begin het om 'n leemte in die Suid-Afrikaanse Weermag te vul, het ontwikkel tot een van die Suid-Afrikaanse Weermag se twee amptelike publikasies.

Keywords