Social Work/Maatskaplike Werk (Aug 2010)

PROFIEL EN BETROKKENHEID VAN AFGETREDE VRYWILLIGERS BY ’N NIE-WINSGEWENDE ORGANISASIE

  • Sanet Jansen van Rensburg,
  • Herman Strydom

DOI
https://doi.org/10.15270/46-3-166
Journal volume & issue
Vol. 46, no. 3
pp. 1 – 14

Abstract

Read online

In hierdie artikel word daar gefokus op die betrokkenheid van afgetrede vrywilligers by ʼnspesifieke nie-winsgewende organisasie, naamlik die Potchefstroom Dienssentrum virBejaardes. Daar word gepoog om ʼn profiel van afgetrede vrywilligers van hierdie organisasiesaam te stel, die terreine waarop hulle betrokke is, te ondersoek, asook om die mate vanverantwoordelikheid te bepaal wat hulle bereid is om te aanvaar. Die verwagtinge watvrywilligers van die organisasie koester en die betekenis van vrywillige werk vir die afgetredevrywilliger self, word ook ondersoek.