Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1957)
lets oor die ware in die Kuns
Abstract
Nie om die uitgetrapte vraagstuk omtrent die waarheid, venal soos in die waardefilosofie gefigureer het, is dit my te doen nie; alleen maar om enkele gedagtes rakende die verhouding van die kunstenaar tot sy werk op hierdie stuk.