South African Journal of Business Management (Jun 1975)

The Classification of Buyers into "Behavioural Sets" in Order to Refine Industrial Marketing Efforts

  • I. C. MacMillan

DOI
https://doi.org/10.4102/sajbm.v6i2.3490
Journal volume & issue
Vol. 6, no. 2

Abstract

Read online

Die werk van Cardozo en Faris op die gebied van bedryfsbemarking word in hierdie artikel as vertrekpunt gekies. Prof. MacMillan kom tot die gevolgtrekking dat, hoewel genoemde skrywers se taksonomie van kopersgedrag onnodig lomp is, dit nietemin meer aandag verdien. Deur die werk van Cardozo en Faris te integreer voorsien Prof. MacMillan 'n eenvoudiger taksonomie, asook enkele riglyne hoe om dit in die praktyk toe te pas, veral ten opsigte van beter marknavorsing en 'n bemarkingstrategie.

Keywords