In die Skriflig (May 1977)
Die profetiese roeping van die kerk volgens die Skrif – ten opsigte van ons volkereverhoudinge
Abstract
Uiteraard kan ons nie hier begrippe soos ‘profetiese roeping’ en ‘kerk’ in detail ontleed nie. Daarom moet ek ten opsigte van die bedoeling van die terme in ons tema sekere uitgangspunte stel.