South African Journal of Industrial Engineering (Aug 2015)

Quantifying system reliability in rail transportation in an ageing fleet environment

  • Conradie, Pieter Daniel,
  • Fourie, Cornelius,
  • Vlok, Pieter-Jan,
  • Treurnicht, Nico

DOI
https://doi.org/10.7166/26-2-1076
Journal volume & issue
Vol. 26, no. 2
pp. 128 – 142

Abstract

Read online

Die bestuur van fisiese bates het in die afgelope tyd al meer belangrik geword, veral in bate intensiewe organisasies. Hierdie artikel stel ’n metode voor wat die betroubaarheid van rollende materiaal bates in die spoor bedryf kwantifiseer deur gebruik te maak van falingstatistiek. Falingverspreidings en interafhanklikheid van stelsels word gebruik om te bepaal wat die invloed is van komponent falings op die betroubaarheid van die totale stelsel. Hierdie benadering word dan gebruik om die betroubaarheid van individuele treinstelle te bepaal. Aanbevelings word ook gemaak hoe om betroubaarheid te gebruik om die beplanning van instandhouding te doen.

Keywords