Scientia Militaria (Feb 2012)

ACE OF ACES M ST J PATTLE: TOP-SCORING ALLIED FIGHTER PILOT OF WORLD WAR

  • P. Sevenhuysen

DOI
https://doi.org/10.5787/23-3-303
Journal volume & issue
Vol. 23, no. 3

Abstract

Read online

Ace of aces deur E.C.R. Baker is dieeerste boek in 'n nuwe reeks, Aviators in Africa, uitgegee deur Ashanti-Uitgewers. Hierdie reeks verwoord die wedervaringe van Suid-Afrika se vlieëniers wat wêreldwye erkening vir hul vaardigheid en dapperheid in die lug gedurende die twee wêreldoorloë ontvang het, In Ace of aces word die kort, maar avontuurlike loopbaan van M.T. St John Pattie as die Geallieerdes se mees suksesvolle vegvlieënier uitgebeeld teen die agtergrond van die verdediging van Egipte en Griekeland gedurende Brittanje se donker dae van 194041.

Keywords