Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1959)

Genl. Koos De La Rey, die krygsman.

  • J. S. du Plessis

DOI
https://doi.org/10.4102/koers.v27i4.2061
Journal volume & issue
Vol. 27, no. 4

Abstract

Read online

22 Oktober is die geboortedag van genl. Koos de la Rey, wat van dag tot ons heldeverlede behoort. Vanjaargedenk ons ook op 11 Oktober die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog, sestig jaar gelede. Daarom wil ek graag by hierdie geleentheid die persoon van Koos de la Rey in herinnering roepen by wyse van hierdie artikel huldebring aan hom wat God aan ons volkgegee het op ’n tydstip toe sulke mannedringend noodsaaklik was; ’n man wat in die ure van dood en benoudheid leidingkon gee; ’n man sonder wie onsvolksgeskiedenis beslis armer sou gewees het. Aangesien hy by uitstek krygsmanen veldheer.