Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1969)

Betroubare ankers in ’n soekende opvoedkundige wêreld

  • J. C. Coetzee

DOI
https://doi.org/10.4102/koers.v36i5.1323
Journal volume & issue
Vol. 36, no. 5

Abstract

Read online

Die sentrale tema vir hierdie reeks interfakultêre lesings is kultuurbestemming. Die tema word dan sekerlik toegespits op die spesifieke gesigspunt van ons Universiteit. En dan mag ons die tema sekerlik so stel: die Christelik-Afrikaanse kultuurbestemming. Van die gesigspunt gesien sal my besondere bydrae sekerlik gaan oor die plek van die Christelike opvoeding in die verwesenliking en uitbouing van die Afrikaanse kultuur met die oog op ons Christelik-nasionale grondgedagte.