Scientia Militaria (Feb 2012)

THE ART OF WINNING WARS

  • N. Jacobs

DOI
https://doi.org/10.5787/12-4-606
Journal volume & issue
Vol. 12, no. 4

Abstract

Read online

Daar is heelwat boeke geskryf oor hoe om oorloë te wen. Feitlik al hierdie boeke Iê strategiese en taktiese doktrines neer. Tenspyte van al hierdie boeke kon 'n magtige lëer soos die van die VSA nie die stryd in Vietnam wen nie. Die geskiedenis is vol van oorloë en lesse daaruit te leer, lesse wat geboekstaaf is en as beginsels neergelê word.Kol Mrazek het ook in die geskiedenis gedelf om vas te stel waarom sekere leiers soos Alexander, Nelson, Napoleon, MacArthur, Patton en andere, so suksesvol was in die veldslae wat hulle name in die geskiedenis verewig het.

Keywords