In die Skriflig (Jun 1993)

Die beweging vir kerkvereniging tussen die drie Afrikaanse gereformeerde kerkgemeenskappe in die 20ste eeu: 'n vlugtige oorsig

  • A. D. Pont

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v27i3.1470
Journal volume & issue
Vol. 27, no. 3
pp. 415 – 426

Abstract

Read online

Hierdie oorsig is 'n herdenking én in 'n sekere sin 'n oorweging van die kerkvereniging van 17 Junie 1892 toe die Nederduitsche Gereformeerde Kerken, wat as dolerende kerke uit die gemeenskap van die Nederlandse Hervormde Kerk getree het, en die Christelijke Gereformeerde Kerken wat in 1834 afgeskei het, saam 'n nuwe kerkverband gevorm het.