Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1960)
Erediens en kollekte
Abstract
Die Heidelbergse Kategismus verklaar in Sondag 38: „ . . . en dat ek, veralo p die sabbat, dit is op die rusdag, metdie gemeente van God ywerig moet opkom om die Woord van God te hoor,. . . en aan die armes Christelike liefdegawes te bring; . . . ” Die bewysplek uitdie Skrif vir hierdie laaste stelling, is I Kor. 16 : 2 wat lui: „Op elke eerste dagvan die week moet elkeen van julle opsy sit en opspaar namate sy voorspoed is, sodat die insameling nie eers plaasvindas ek kom nie”.